Feromoon

'n Vroulike mot (Gymnoscelis rufifasciata) wat feromone afskei.

'n Feromoon is volgens die definisie van Karlson en Lüscher (1959) 'n chemiese verbinding wat uitgeskei is deur 'n individu en wat ontvang word deur 'n tweede individu van dieselfde spesie, by wie 'n spesifieke reaksie veroorsaak word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy